cover image of Maaltye sonder moeite

Maaltye sonder moeite

by Debbie Wareham

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

"Maaltye sonder moeite is 'n Suid-Afrikaanse resepteboek wat op die hele familie gemik is. Die outeurs is daarvan bewus dat die lewe baie veeleisend vir 'n werkende mamma kan wees. Daarom het hulle resepte aangepas wat by babas, kleuters en die hele gesin aanklank sal vind. Slegs plaaslik beskikbare bestanddele word gebruik en 'n paar Suid-Afrikaanse gunstelinge is ingesluit. Die boek volg die selfspening-benadering en bevat nuttige voorstelle, asook inligting oor hoe om die oorgang van bors-/formulemelk na vaste kosse so maklik moontlik vir mammas en babas te maak. Daar is 'n volledige afdeling oor borsvoeding, asook die regte tydperk om met vaste kosse te begin. Die selfspening-metode stel voor dat die baba deel word van etenstye en hulle vingerhappies vanuit die eetstoeltjie geniet terwyl die gesin eet. Maaltye sonder moeite bevat meer as 120 gesonde en maklike resepte wat alles van purées vir die baba, tot heerlike etes vir die hele gesin."

Publication Details

Publisher:
Penguin Random House South Africa
Imprint:
Struik Lifestyle
Publication Date:
2014

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read
  • Adobe PDF eBook 40.4 MB
  • Adobe EPUB eBook 33.5 MB

Debbie Wareham (Author)

Debbie Wareham is opgelei by die Christina Martin School of Food and Wine in Durban. Sy het as sjef by die Mkuze Falls Lodge gewerk en het 'n suksesvolle spysenier-onderneming bestuur. Sy het onlangs 'n klein restaurant in Durban oopgemaak.

More about Debbie Wareham
Maaltye sonder moeite
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free