
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Kaptein Feliks Vos en sy klein vriend, Matroos Muis, seil hoog, hoog bo die wolke in hul skip Skattejag rond, opsoek na skatte aan die einde van die reƫnboog. Maar eendag gebeur daar iets baie vreemds ... Kom saam met Feliks Vos as hy vir Matroos Muis in die bekende stories gaan soek ... en leer ken die Indekswoud, die Stadsmusikante, die Lelike Eendjie, die donker, trietsige dorpie Redel met sy klipwoud - en natuurlik die slapende Somerboom.