Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend
ebook
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.
Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
| Library Name | Distance |

| Loading... |
Hierdie aangrypende slaaptydstorie oor Meneer Klaasneus se soektog na statuur neem kinders op 'n betowerende maanligtoer deur die bosveld. Ervarings met beide behulpsame en bedreigende diere neem die leser na die sprokieseinde, waar

Meneer Klaasneus snoesig en veilig in die bed is.

Hierdie bykomende volume tot David du Plessis se vroeë

Meneer Koning se Ongelooflike Reis sal kinders betower met pragtige illustrasies. Du Plessis se goed waargeneemde diere skets die vrede en onrus van die bosveld en die boeiende prente sal 'n gunsteling by klein kindertjies wees.

Meneer Klaasneus se Reusagtige Vriend sal beslis 'n gereelde storie vir slaaptyd wees!

Ook in Engels beskikbaar.