Pikant

ebook Maklike souse, geursoute en smaakmiddels om self te maak

By Sonia Cabano

cover image of Pikant

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
<p>'Geen kok wil smaaklose of oninteressante kos voorsit nie' – dit is die stelling wat die beginsel agter Pikant saamvat – 'n kookboek met die doel om geur by daaglikse kookkuns te voeg.<br>Met kreatiewe en geïnspireerde kosfotografie wat disse laat lewe, word die gewone buitengewoon. Meer as 280 resepte dek geursoute en -suikers, smere, speserymengsels en -pastas, marinades, doopsouse, aftreksels, souse, pesto's, asyne, olies, piekels, ingemaakte produkte en smaakmiddels. Dit is nie net heerlik nie, maar ook lekker om te maak! Tuisgemaakte smaakmiddels bevat geen ongewenste by- of preserveermiddels nie en kan aangepas word om aan individuele smaak en voorkeur te voldoen. Boonop is dit dikwels goedkoper as winkelprodukte.<br>Die resepte sluit wenke in oor hoe om die klaarbereide produkte te gebruik en te bêre en, in die meeste gevalle, word variasies voorgestel. 'n Keur van volledige resepte vir voltooide disse is deur die hoofstukke versprei.</p>
Pikant