Soaps, Bubbles & Scrubs
ebook ∣ Natural products to make for your body and home
By Nicole Seabrook

Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
<p>Nicole Seabrook wou haar eie, natuurlike produkte met 'n persoonlike stempel ontwikkel nadat sy as aromaterapie-student 'n werkswinkel vir natuurlike produkte bygewoon het. Haar doel om glad nie meer chemiese produkte in haar huis te gebruik nie was nogals uitdagend aangesien dit aanvanklik moeilik was om sekere bestanddele in Suid-Afrika te kry. Soos wat verbruikers egter meer bewus geraak het van giftige chemikalieë in huishoudelike skoonmaakmiddels en meer vervaardigers van skoonheidsmiddels natuurbewus geraak het, het hierdie bestanddele geredelik beskikbaar geraak in gespesialiseerde gesondheidswinkels en apteke. Nicole het die behoefte aan 'n boek , wat vir lesers wys hoe om hierdie produkte tuis, op 'n bekostigbare, maklike wyse te maak, identifiseer.<br><br>Seep, skuim en Skrop bevat meer as 100 maklike resepte wat vir die liggaam en die huis ontwikkel is. Daar is hoofstukke oor gesigsprodukte, haarprodukte, behandeling vir hande en voete, asook produkte vir kinders, babas en swangerskap. Nicole wys jou ook hoe om gliserien- en kouepers-seep te maak en bespreek die esoteriese olies en hul gebruik. QR ('quick response')-kodes word ingesluit met skakels tot Internet-videos waar die maak van die produkte gedemonstreer word.</p>