Spoke, Rillers en ander Grillers

ebook

By Talita Van Graan

cover image of Spoke, Rillers en ander Grillers

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Hy strompel kamer toe, die boek oop in sy hande. Met elke tree verskyn 'n paar woord eop die bladsy. "Daarsy ... amper daar ... Kom, ek wag vir jou. Nee, moenie val nie ... een voet voaor die ander ..." Skielik verskyn 'n groot, swart gat in die volgende skoon bladsy. Die pikswart ink drup in strome teen die bladsy af en besmeer sy hande soos bloed. Hy staar daarna, sy oë koorsig van ongeloof.

Spoke, Rillers en ander Grillers