Die Nuwe Amptelike K53-handleiding

ebook Motorfietse, ligte en swaarvoertuie

By Clive Gibson

cover image of Die Nuwe Amptelike K53-handleiding

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Hersien, met opgedateerde inligti ng en 'n helder nuwe voorblad om daarby te pas, is
Die Nuwe Amptelike K53-handleiding 'n omvatt ende en koste-eff ekti ewe gids om jou
te help slaag in die Leerling- en K53-Bestuurslisensietoetse. Elke hoofstuk bespreek
wat van jou verwag sal word met die hantering van ligte en swaar motorvoertuie en
motorfietse.
Die Leerlinglisensie-afdeling verduidelik die K53-beginsels van defensiewe bestuur,
padtekens en padreëls, met vrae en antwoorde om jou kennis te toets. Aan die einde
van dié afdeling is 'n oefentoets, soortgelyk aan die een wat deur verkeersdepartemente
opgestel word. 'n Nuwe, nuttige afdeling wat addisionele items in die wetgewing
opsom, is ná die toets bygevoeg.
Die Bestuurslisensie-afdeling verduidelik hoe kandidate getoets word en waarna
eksaminators oplet, met stap-vir-stap-instruksies vir elke maneuver in die werf- en
die padtoets. Met detail-illustrasies in volkleur, is dit beslis dié gids vir leerling- en
bestuurslisensietoetse. Dié handleiding se inhoud vorm ook die basis vir 'n opsionele
skakel tot 'n aanlyn-selftoetsfasiliteit.

Die Nuwe Amptelike K53-handleiding