cover image of Reis Deur Suid-Afrika Se Nasionale Parke

Reis Deur Suid-Afrika Se Nasionale Parke

by Michael Brett

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Subjects

In 1926 was daar net een wildreservaat in Suid-Afrika. Vandag spog die land met altesaam 19 nasionale parke wat deur National Geographic as die beste netwerk beskermde gebiede in die wêreld buite die Verenigde State van Amerika beskryf is.In hierdie boek maak die leser kennis met wat ongetwyfeld Suid-Afrika se kosbaarste nasionale skat is – sy nasionale parke. Dit bevat inligting wat nog nooit in druk verskyn het nie, tesame met 25 uitvoerige kaarte wat die jongste gegewens oor grondaankope en toerismeontwikkeling in elke park en die onlangs gevestigde oorgrensparke in die naburige Mosambiek, Zimbabwe, Botswana en Namibië bevat. Noodsaaklike besonderhede vir besoekers, interessante feite oor wildverspreiding en inligting oor verblyfgeriewe word in maklik verstaanbare tabelle en tekskassies aangebied.Hierdie boek is 'n noodsaaklike reismetgesel vir enigeen wat beplan om Suid-Afrika se skouspelagtige nasionale parke te verken.Michael Brett is 'n kenner op die gebied van Afrika-bewaring en -toerisme, en 'n bedrewe kartograaf en fotograaf. Hy het 'n meestersgraad in Beskermde Gebied-bestuur aan die Universiteit van KwaZulu-Natal verwerf en was as konsultant by bewaringsprojekte in Suider-Afrika betrokke. Hy is die skrywer van 12 boeke oor Suid-Afrika, Kenia en die Verenigde State.

Publication Details

Publisher:
Penguin Random House South Africa
Imprint:
Struik Travel & Heritage
Publication Date:
2013

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read
  • Adobe PDF eBook 12.8 MB
  • Adobe EPUB eBook 23.3 MB
Reis Deur Suid-Afrika Se Nasionale Parke
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free