Alles oor Suid-Afrika

ebook Ons Land, sy Mense, Geskiedenis, Kulture, Ekonomie en Natuurlewe

By Rob Marsh

cover image of Alles oor Suid-Afrika

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Alles Oor Suid-Afrika is reeds sedert 1992 die mees omvattende naslaanboek vir Suid-Afrikaanse skoliere (en hul ouers!) wanneer hulle op soek is na inligting oor die land. Hierdie uitgawe – met hersiende en opgedateerde inhoud en fotografie – sal beslis sy status behou! Hierdie grootformaat-boek propvol kennis is hoogs visueel met volkleurfoto's, -kaarte en -illustrasies en die teks is maklik om te lees en te verstaan. Bykomende belangstelling word geprikkel deur brokkies inligting wat in teksboksies en verlengde opskrifte vervat word. Plekke om te besoek word ook aanbeveel en pas by die betrokke tema wat op die dubbelbladsy-uitleg bespreek word. Die teks is opgedeel in afdelings soos Lank, Lank Gelede; Die Mense; Die Kultuur; Die Gemeenskap; Wetenskap en Tegnologie; Die Ekonomie; Die Land; en Die Natuurlewe, wat elke aspek van Suid-Afrika dek.

Alles oor Suid-Afrika