Die 4 X 4 Safari Kookboek
ebook ∣ Meer as 180 nuwe resepte en 30 volkleur-fotograwe
By Rita van Dyk

Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
<p>Die 4 x 4 Safari Kookboek is 'n nuwe versameling heerlike resepte vir die 4x4-entoesias. Dit volg in die suksesvolle voetspore van sy voorganger, Die 4x4 Kookboek wat talle kere herdruk is. Soos met die vorige boek, voorsien hierdie boek in alle Afrika-kampeerders se behoeftes, aangesien die fasiliteite en bestanddele nie altyd beskikbaar is nie. As jy 'n groentjie op die gebied van bos-safari's is, het hierdie boek ook 'n afdeling oor beplanning en voorbereiding en ook 'n herinner-lysie om seker te maak dat jy 'n suksesvolle eerste ekspedisie beplan.<br>Die 4x4 Safari Kookboek bevat meer as 180 maklike resepte, wat alles vanaf ontbyte en voorgeregte tot heerlike brode en nageregte insluit. Al die resepte is spesifiek aangepas om buitelug-kookkuns oor 'n oop braaivuur te vervolmaak. Hierdie pragtige boek bevat volkleur-foto's regdeur.</p>