Dink Reg, leef met vertroue

ebook

By Joyce Meyer

cover image of Dink Reg, leef met vertroue

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

In Dink reg, leef met vertroue, die heel eerste geskenkboek-reeks van sy soort inAfrikaans, het topverkoperskrywer Joyce Meyer 'n inspirerende boodskap: 'Godhet 'n groter plan met jou lewe as wat jy ooit kan dink.'Joyce is die skrywer van meer as 70 inspirerende boeke en in hierdie geskenkboekbespreek sy hoe 'n positiewe gesindheid en vertroue in God jou kan lei na 'nlewe van hoop. Sy moedig lesers aan om elke dag positief te wees, ongeag van hulomstandighede. Deur die Een te ken wat weet wat die toekoms vir ons inhou kanons elke negatiewe ding in 'n positiewe glimlag omskep. God is getrou en het 'nplan met elke een van ons se lewe.Dink reg, leef met vertroue is verdeel in ses afdelings:• Die krag van positiewe denke• Die stryd teen denke• 'n Hart wat hinder• Die krag van 'n nuwe hart• Die krag van 'n positiewe hart• Neem God se gesindheid aanDie lewe kan vol negatiewe dinge wees, maar Dink reg, leef met vertroue sal lesersaanmoedig om positief te leef. Dit sal hul leer om God se gesindheid aan te neem.Wanneer ons leer om positief op God en al sy beloftes te fokus, sal ons enigehindernis kan oorkom!

Dink Reg, leef met vertroue