Die Kans

ebook

By Karen Kingsbury

cover image of Die Kans

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Karen Kingsbury is een van die wêreld se mees geliefde romanskrywers en is naaanleiding van haar talle topverkopers deur Time Magazine as die 'Koningin vanChristelike fiksie' gedoop. In haar splinternuwe boek, Die kans, delf sy diep in 'nonderwerp wat almal na aan die hart lê: Dit is nooit te laat vir diegene wat bereidis om 'n kans te waag nie.Jare gelede, op die dag voor Ellie van Georgia na Kalifornië verhuis het, het syen haar beste vriend, Nolan, onder die Spaanse mos van 'n eikeboom gesit enbriewe aan mekaar geskryf wat verseël is in 'n geroeste, metaal houer. Die planwas om elf jaar later terug te keer en dit te lees. Maar met die verloop van tyd hetbaie dinge verander. Ellie is vervreemd van die geloof waarmee sy grootgewordhet en is 'n enkelouer wat in 'n armsalige woonstel bly en finansieel sukkel. Haarenigste herinnering aan haar ou vriend Nolan, nou 'n NBA ster wie se persoonliketragedies sy geloof en mededingendheid versterk het, is wanneer sy na sy wedstrydeop televisie kyk.Soos wat Ellie en Nolan se lewenspaaie hul nader aan 'n versoening bring, sketsKaren Kingsbury 'n treffende verhaal van hartverskeurende verlies, die krag vangeloof en die herstel van wonde wat net deur liefde genees kan word.

Die Kans