Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Ná drie jaar op 'n passasierskip smag Jean Botha na 'n plek wat syne is en waar hy gewoon net mens kan wees. Die oomblik toe hy terug op eie bodem vir Renette Brink op Stellenbosch ontmoet, weet Jean een ding vir seker: Hy sal haar nooit weer kan vergeet nie. Maar Renette is verloof aan Martin Hoogendyk, 'n gesiene boer van die Oos-Vrystaat. 'n Meesleurende roman oor twee mense wat hulself vir die keuses van die verlede moet vergewe voor hulle 'n ware tuiskoms en liefde kan vind.