Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Kerri Manning keer terug huis toe met net een semester van die universiteit oor. Sy het pyn en probeer uitvind wat om te doen met 'n diagnose wat haar toekoms sal verander. Dis moeilik om van geluk te droom, maar die nuwe ou in die dorp kry dit reg om haar te laat lag. Kan sy 'n kans waag dat hy sal bly? Eric Hunt is 'n opkomende beeldhouer wat moeg geword het vir sy valse vriende in New York. Hy bevind hom in die klein dorpie Eureka Springs op soek na die passie wat hy vroeƫr vir sy kuns gehad het. Kan Kerri die inspirasie wees wat hy nodig het?