Die volmaakte moord

ebook

By Leon van Nierop

cover image of Die volmaakte moord

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Moord aan boord van die Leonardo. Forensiese patoloog Madelein Blignaut het al te veel dood in haar loopbaan gesien. Ná nog 'n ontstellende hofsaak besluit sy om ontvlugting te gaan soek op die Leonardo, 'n luukse passasierskip wat deur die verre ooste vaar. Daar ontmoet sy 'n groep fassinerende Suid-Afrikaners: Die bekroonde pianis Tibor Lindeque wat kort-kort bekommerd vir haar kyk en 'n aantreklike kulkunstenaar Helmut Coleman wat gou vir haar onweerstaanbaar raak. Wanneer hulle op Okinawa afklim, vertel Tibor vir haar die inwoners van hierdie eiland word oeroud. "Daar is nie dood op Okinawa nie." Maar hy is verkeerd. Kort voor lank tref hulle die een na die ander medepassasier se lyk aan. 'n Storm dwing hulle na dieper waters toe, en dan besef Madelein daar is 'n moordenaar op die Leonardo. Wie is dit? Wat wil hulle hê? En, meer belangrik, wie's volgende?
Die volmaakte moord