Hoe is Sneeubal anders as Pikswart?

ebook

By Mart Nonkqubela Qumba

cover image of Hoe is Sneeubal anders as Pikswart?

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Lulu het twee katte, Sneeubal en Pikswart, onderskeidelik 'n wit kat en 'n swart kat. Sy hou nie van die swart kat nie, en vertrou dit ook nie. Sy aanbid die wit kat en sien dit as die mooi een. Sover dit haar aangaan, is die twee katte nie dieselfde geskape nie.In hierdie boek verduidelik sy aan haar ma hoekom sy dink die wit kat is beter as die swart kat. Haar ma verduidelik dat die katte dieselfde is, net die kleur van hulle pelse verskil.Die doel van hierdie boek is om kinders se ingesteldheid oop te maak en te laat verstaan dat daar geen verskil tussen wit en swart rasse is nie. Ons is almal mense en op dieselfde manier geskape. Ons is nie veronderstel om mekaar sleg te behandel en niemand behoort beter as 'n ander behandel te word nie, ons is almal dieselfde wesens. Die enigste verskil is die kleur van ons velle.Ons hoop hierdie boek wakker lewendige debatte tussen ons kinders aan wat diskriminasie, stereotipes en verskillende behandeling sal verwyder, sodat hulle kan grootword deur mekaar te respekteer. Geen kind behoort te dink dat hy of sy beter is as 'n ander nie, en geen kind behoort deur ander ondermyn te word nie.

Hoe is Sneeubal anders as Pikswart?