Bloed van 'n vlinder

ebook

By Marieta Carrick

cover image of Bloed van 'n vlinder

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Wanneer Suster Libby Lucas by Noordeberg Hospitaal begin werk, hoop sy dat dit vir haar 'n nuwe begin sal wees. En dat sy al haar geheime in die verlede sal kan los. Maar dan word 'n verpleegsters vermoor – haar lyk in 'n oënskynlike uitbeelding van skoonheid gerangskik. Skielik voel dit weer asof die onheil Libby agtervolg waar ook al sy gaan. En asof haar verstand met haar begin parte speel. Loop die moordenaar in die hospitaal rond? En wie stuur dreigende briewe aan Libby oor haar verlede?
Bloed van 'n vlinder