
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
In Hillbrow, Berea en Doornfontein is die prostitute volop. In nabygeleë Yeoville is die wit mense skaars. Die honde blaf mens wakker en die sjebiens bly laat oop. Soms moet jy betreders in jou tuin met 'n rewolwer verjaag. Dit is in hierdie nuwe Johannesburg, met sy inwoners van regoor Afrika, waar 'n Afrikaanse man saam met sy Zoeloe-vrou Lungi en haar seun Jomo 'n lewe probeer uitkerf. Hierdie onverskrokke verslag van 'n onkonvensionele gesinslewe, seks in agterstraatbordele en lang aande van drink word 'n hipnotiese, snaakse en nostalgiese portret van 'n wêreld in oorgang, van die winste en verliese van 'n nuwe soort bestaan. Dalk ís 'n ander Suid-Afrikaanse lewe moontlik.