Die 15 wette van voordurende groei

ebook Pas dit toe en bereik jou potensiaal

By John C. Maxwell

cover image of Die 15 wette van voordurende groei

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Is daar ware beginsels wat al op die proef gestel is en persoonlike groei sal verseker? John C. Maxwell, 'n baanbreker op die gebied van leierskap regoor die wêreld, sê die antwoord is 'ja'. Maxwell is passievol oor persoonlike ontwikkeling en in Die 15 wette van voortdurende groei deel hy vir die eerste keer al sy kennis van die afgelope vyf dekades oor die pad wat gestap moet word om jou volle potensiaal te bereik. Sy kundigheid sal die leser help om persoonlike sukses na die volgende vlak te neem. Op sy kenmerkende manier bespreek Maxwell: Die wet van die spieël: Ag jouself na waarde en voeg waarde tot jouself; Die wet van bewustheid: Leer jouself ken om persoonlike te kan groei; Die wet van rolmodelle: Dit is moeilik om te verbeter as jy niemand anders as jouself het om te volg nie; Die wet van die rubberband: Groei stagneer as jy die spanning verloor tussen wie jy is en wie jy kan wees; Die wet van bydrae: Om jouself te ontwikkel kan ontwikkeling in ander bewerkstellig. Die derde en laaste boek in John Maxwell se wette-reeks (opvolger van die internasionale topverkopers The 21 Irrefutable Laws of Leadership en The 17 Indisputable Laws of Teamwork, in Afrikaans uitgegee as Onweerlegbare wette van leierskap en 17 Onbetwisbare wette van spanwerk) sal jou help om 'n lewenslange student te word wie se potensiaal aanhoudend sal groei en nooit uitgeput sal raak nie.

Die 15 wette van voordurende groei