
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
<p>Vir diegene wat moeg is daarvoor om dieselfde ou tjops en wors te braai en vir gebottelde souse wat MSG bevat, is hierdie 'n boek met 'n ander benadering tot braai. Na die ongelooflike sukses van Bakgat Braai en talle versoeke vir 'n vervolg, het outeur De Waal Davis weereens 'n uitnemende versameling internasionale resepte aangepas vir Suid-Afrika se gunsteling tydverdryf – braai.<br>In ooreenstemming met die huidige tendense in smaak en kookstyl, het hy 'n afdeling ingesluit oor braai met gas, die voor- en nadele van hout teenoor gas en klassieke 'steakhouse'-souse. Die potjie-afdeling het resepte van regoor die wêreld sowel as uit eie bodem. Hoofstukke dek ook die vuur, bedruipsouse, droë vryfmiddels, glaseermiddels, marinades, steaks, beesvleis, hoender, lamsvleis, varkvleis en vis – en moenie vergeet van die 'kontroversiële' gastelys nie! Ja, die humor van die oorspronklike Bakgat Braai word in Bakgat Braai 2 voortgesit.<br>Colin Daniel se illustrasies in die strokiesprent-styl voeg nog 'n dimensie by hierdie resepversameling, bedoel vir die braaier met 'n uitsonderlike sin van homor.</p>