Eendag is te ver

ebook Geloofsgedagtes vir jong Jesusvolgelinge

By Jaco Strydom

cover image of Eendag is te ver

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Te veel jongmense glo die leuen dat jy eers klaar moet wees met skool en 'n graad moet hê voor jy 'n verskil kan maak. Neem nou deel aan Jesus se rewolusie van hoop. Dis nou die tyd om al die groot vrae te vra, belangrike geloofsgewoontes aan te leer, die misterie van God se teenwoordigheid op nuwe plekke raak te sien en jou eie roeping te ontdek. Jesus het nie vir kinders gesê word groot nie, Hy het vir grootmense gesê word klein. Nou is dit jou beurt. Eendag is te ver.
Eendag is te ver