Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Breyten Breytenbach het Verwelkingslied, 'n toneelstuk in opdrag van die Suidoosterfees, kort voor sy afsterwe in 2024 voltooi. 'n Ou Aktrise besin oor haar loopbaan en tree in gesprek met die Meester - dramaturg, digter en muse. Asof vanuit die graf praat die Meester met ons en met haar. Die toneelstuk is 'n roerende laaste gebaar deur Breytenbach en hy het dit opgedra aan Antoinette Kellermann en Marthinus Basson.