Dawid, die vegterkoning
ebook ∣ 'n Verhaal van 'n herderseun wat die hart van 'n prinses verower met sy musiek en dapperheid, en haar bose pa, die Koning wat hom agtervolg.
By Ryno du toit
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Die nuwe literêre vertaling van koning Dawid se vroeë lewe lees soos 'n sprokiesboek: sy liefde vir 'n pragtige prinses en haar bose pa, die koning, wat jaloers geword het op die seun se roem en grootheid, en hoe die koning elke moontlike manier probeer om hom dood te maak. Maar sy liefde vir die koning se dogter, prinses Michal, word sy enigste rede om te lewe, al stuur haar pa, die koning, vir Dawid in oorlog en gevaarlike sendings in Afrika. Die nasie se held styg deur die geledere en word die koning se skoonseun en kaptein van meer as duisend man. Dan val hy uit die genade van die koning en word Israel se mees gesoekte outlaw! Uiteindelik verloor David sy liefde, prinses Michal, en word 'n hartgebroke man wat selfmoord probeer pleeg en die lewe opgee. Dawid stap saam met 'n groep vlugtelinge in die buitewyke van die Joodse wildernis terwyl die koning hom meedoënloos agtervolg.