Mevrou Smit se reëls vir goeie gedrag

ebook

By Elizabeth Wasserman

cover image of Mevrou Smit se reëls vir goeie gedrag

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Ou geraamtes en nuwe gevare. Mevrou Smit moet haar eie reëls neerlê om te oorleef ... 'n Vloed spoel 'n dekades oue geraamte op die oewer van die rivier oop en Aronspoort is weer vasgevang in 'n blyspel van intriges. Mevrou Smit wil die raaisel oplos voor sy weer paaie kruis met daardie lastige Kaapse speurder. Intussen kry Hester die ystervark 'n maat en mevrou Smit se smeulende verhouding met dokter Tomas vat vlam. Maar dit is moeilik om op hartsake te konsentreer terwyl 'n moordenaar koelbloedig die verlede probeer toesmeer. Skuil daar meer agter oom Apie se dood? Wat weet tannie Annatjie en haar heldersiende niggie Hanna? Was die vars sterfte op die dorp werklik 'n ongeluk? En kan die verhouding tussen mevrou Smit en dokter Tomas tot iets lei wat haar uiteindelik op Aronspoort sal anker?
Mevrou Smit se reëls vir goeie gedrag