As 'n Olifant op jou Val

ebook

By Jaco Jacobs

cover image of As 'n Olifant op jou Val

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Tobie vind uit sy beste maat gaan trek. Dit voel asof 'n olifant op hom geval het. Alles gaan aaklig wees sonder Lennie. Hulle bly al van kleins af langs mekaar. Hulle is albei mal oor krieket. Hulle lag vir dieselfde grappe. Hulle albei hou van pizza sonder pynappel. Waar gaan hy weer 'n maat soos Lennie kry? Tobie besluit om 'n plan te maak – 'n plan wat iemand die horriepiep gaan gee!

As 'n Olifant op jou Val