Uitbarsting
ebook ∣ 'n Katerina Carter-misdaadroman: Katerina Carter bedrog-misdaadromanreeks, #3 · Katerina Carter bedrog-misdaadromanreeks
By Colleen Cross
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Somtyds is dit beter om die verlede begrawe te laat...
Bedrogondersoeker, Katerina Carter se uitstappie na ʼn geïsoleerde eiland ontbloot ʼn misterieuse 1920s okkult, geheime gange en gerugte van goue skatte. Die Aquarian Foundation se misterieuse geheime is verlore in die sand van tyd, maar ʼn onheilspellende misdaad lê diep onder in die water.
Kat ontbloot ʼn afgryslike waarheid wat een moordenaar ten alle koste sal beskerm. Om die geheim bloot te lê, sal die moordenaar weer laat toeslaan en net sý kan die moordenaar keer. As sy gelukkig is, sal sy met haar lewe ontsnap, maar het haar geluk reeds uitgehardloop?
ʼn Meesleurende psigologiese riller wat jy met die ligte aan sal wil lees!
*****
Ek is 'n grafiese kunstenaar wat nou misdaadromans en ware misdaad boeke skryf, wat finansiële bedrog behels. O, en ek skryf ook hartroerende, warm hekseverhale oor lawwe hekse en magiese pret.