Jock van die Bosveld

ebook

By Lesley Beake

cover image of Jock van die Bosveld

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

"Dis nie die een wat ek wil h? nie! Hierdie is dan die kleinste enetjie – die klein nikswerd in die werpsel! Ons het die beste en die dapperste hondjie nodig – die kampioen!" Jim se glimlag verdwyn en hy kyk fronsend na Fitz. "Moenie na sy grootte kyk nie! Dis hier binne!" s? Jim, hy wys na sy borskas. "Dis sy hart wat saakmaak!" Dis die 1870's in Suid-Afrika – en goudkoors loop hoog. Van oraloor stroom delwers na di? pragtige, maar harde land, waar fortuine gemaak en verloor kan word en daar om elke hoek en draai nuwe geleenthede wag . . . maar waar gevare, skobbejakke en skelms ook hoogty vier! Dis hier waar Jock sy staal moet wys teen moeilikheid – m?nsmoeilikheid – en leer dat dit die hart van 'n kampioen verg om selfs in lewensgevaar 'n ware en getroue vriend te wees.

Jock van die Bosveld