'n Droomman vir Carmi

ebook

By Elize Davies

cover image of 'n Droomman vir Carmi

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
Een middag terwyl Carmi Molenaar, 'n eerstejaarstudent op Potchefstroom, diep ingedagte op haar fiets ry, kruis haar pad met dié van Herman Hattingh. Al het hierdie senior regstudent al die eienskappe van 'n droomman, laat Carmi se verantwoordelikhede min tyd of ruimte vir romanse. Die lewe deel egter links en regs klappe uit, en Herman is elke keer dáár om te help wanneer Carmi hom nodig het. Maar sal hulle kan leer om mekaar te vertrou?
'n Droomman vir Carmi