Die ontwaking van Winter #2

ebook Noodlot · Die ontwaking van Winter

By Sunel Combrinck

cover image of Die ontwaking van Winter #2

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
<p>Na die naelbyt-avonture in Hartklop, is die gevaar nog lank nie verby nie. In 'n desperate poging om Colden uit mal koningin Melody se kloue te hou, roep Zander 'n Forya en' tarna, 'n Elwe-grootwordritueel. Die vriendegroep word geskei en dis die begin van 'n nuwe avontuur en soeke na antwoorde deur die hele Tír na hÓige. Nereida, Lumi en Kai gaan na Oneiro waar Lumi vinnig leer dat Waternimfmans vleiend in hul soeke na beheer is, en Nereida begin wonder of Kai regtig so 'n slegte toekoms vir haar sal inhou. Zander en Colden bevind hulleself in Izua, waar Zander vir Raidan, die Prinses van Storms, ontmoet en skielik is dit maklik om van sy sielsgenoot, Nereida, te vergeet en 'n nuwe tuiste te vind.<br>"Hierdie storie het begin by die Seisoene en Gruwels en dis ook waar dit moet eindig. Ek weet nie waarom Tír na hÓige julle kinders gekies het om hierdie beeldskone nagmerrie sy vrede te gee nie, maar na vandag is daar 'n teiken op julle rûe."<br>Tot die eindtyd? Nee wat, hierna is alles moertoe!</p>
Die ontwaking van Winter #2