Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Fleur Greyling is verstom toe Finlay Sutherland op die plaas opdaag. Hulle het mekaar op 'n troue ontmoet waarvan sy bitter min onthou – net dat sy te veel vonkelwyn gedrink het en in haar onderklere wakker geword het. Finlay is 'n hartebreker wat nooit 'n vrou meer as een maal uitneem nie, maar Fleur is anders. Hoe meer tyd hy saam met haar spandeer, hoe meer wil hy by haar wees. Gaan die liefde dié keer die hartebreker vang?