Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Wanneer spraakstramme skaapboer Jada Olivier op sy Karooplaas Erfdeel met die bewustelose, gebroke liggaam van 'n vreemdeling aankom, sluit hy die ketting van die plaashek en raak 'n gevangene van sy besluit. "Die Onsigbare is 'n rare spin van die tradisionele plaasroman . . . bevestigend, andersmakend en uiteindelik vierend." – Frederik de Jager
"'n Mens moet dit verwelkom as 'n profetiese roman van ons tyd." – Kerneels Breytenbach