Sê dit beter--Volume 1

ebook

By Brand Smit

cover image of Sê dit beter--Volume 1

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

So graag soos wat 'n mens wil beweer jy doen 'n projek soos hierdie vir ander mense, moet ek bieg: ek het hierdie boekie in die eerste plek vir myself ontwikkel.
Vir maande lank het ek rondgeloop met 'n opgevoude vel A4-papier in my pennesakkie, en elke keer wat ek 'n Afrikaanse woord teëgekom het – in 'n tydskrif, 'n boek, maar meestal op die Internet - wat ek óf nie verstaan nie, óf wat ek bitter weinig hoor maar self graag meer wil gebruik, het ek die woord op my stuk papier geskryf.
Hierdie boekie – tans slegs beskikbaar in digitale formaat – is die resultaat van omtrent die helfte van al die woorde wat ek versamel het.
Met 'n lys woorde soos vervat in hierdie boekie gaan dit nie daaroor om slim te klink nie. Dit gaan daaroor om oor die vermoë te beskik om te kan sê wat jy wil sê. Dit gaan daaroor om met selfvertroue uitdrukking te kan gee aan wat jy glo, en voel, en hoop, en dink.
Dit gaan uiteindelik daaroor om te kan sê wat jy wil sê, in volle kleur en nuanse.

Sê dit beter--Volume 1