cover image of Skaduwee

Skaduwee

by Carel van der Merwe

ebook

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Paul du Toit het hom in die Verenigde Koninkryk kom vestig nadat hy Suid-Afrika tien jaar tevore onder ? wolk verlaat het. Nou is hy geskei en middeljarig, verstrengel in ? vervelige werk en ? sukkelende verhouding, Hy aanvaar dus geredelik ? maklike—of so dink hy—opdrag van ? ryk Londense finansier wat hom na Suid-Afrika terugneem. Maar die land het verander, en die terrein is verraderlik. Skielik moet Paul nie net met die skaduwees van sy eie lewe veg nie, maar ook met die versteekte magte wat Suid-Afrika beheer.

Publication Details

Publisher:
Penguin Random House South Africa
Imprint:
Umuzi
Publication Date:
2012

Format

  • Kindle Book
  • OverDrive Read
  • Adobe PDF eBook 3.8 MB
  • Adobe EPUB eBook 519 KB

Carel van der Merwe (Author)

Carel van der Merwe is die skrywer van Nasleep en Geldwolf en die ontvanger van die Eugène Maraisprys. Hy behaal 'n MA in kreatiewe skryfwerk met lof aan die Universiteit van Middlesex in 2005. Hy woon en werk in Stellenbosch en skryf sy boeke in ...

More about Carel van der Merwe
Skaduwee
Copy and paste the code into your website.
New here? Learn how to read digital books for free