Genade onbeskryflik groot

ebook

By Max Lucado

cover image of Genade onbeskryflik groot

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Ons praat maklik van genade. Dit is 'n baie beleefde woord wat gemaklik oor die tong gly terwyl jy in die kerk sing; dit soek nie moeilikheid nie en verwag ook nie baie van jou nie. As iemand vra 'Glo jy in genade?' is dit maklik om ja te se. Maar weet ons wat werklike genade beteken? In Genade onbeskryflik groot vra Max Lucado 'n dieper vraag: Is jy al deur genade verander? Versterk? Bemoedig? Versag? Aan die nek gegryp en geskud totdat jy tot jou sinne kom? God se genade is deurdrenkend. Dit is wild soos 'n stormrivier wat jou bollemakiesie laat slaan en laat omtuimel. Genade kom agter jou aan. Dit wil jou herbedraad—van onseker tot God-seker. Van vreesbevange tot reg-om-te-vlieg. Van hartseer en verdriet tot dit-was-alles-die-moeite-werd. Genade is 'n stem wat ons vra om te verander en die krag wat ons help om dit te doen. In Genade onbeskryflik groot help Lucado op sy kenmerkende styl lesers ontdek hoe hulle kan seker maak dat genade hulle ook op die ou einde meesleur tot 'n lewe van oorwinning.

Genade onbeskryflik groot