Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.
Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Loading... |
Rebekkah Keller was 'n tiener toe haar pa oorlede is. Om aan die knaende verdriet te ontsnap begin sy lengte nĂ¡ lengte vryslag in die skoolwembad te swem. Meer as twintig jaar later woon Rebekkah steeds in Bloemfontein. Sy is geskei van haar man en sy werk voltyds by 'n prokureursfirma. Sy swem nooit meer nie. Een oggend stuur Rebekkah se beste vriendin vir haar 'n nuusberig wat die mat onder haar voete uitruk. Die verlede spoel soos 'n fratsgolf oor haar.