Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Minki se verjaardag is om die draai. Sy mag kies – wil sy 'n present hê of 'n partytjie hou?
Minki wil baie graag haar kamer mooi maak ... maar sy wil ook nie die kans laat verbygaan om vir haar maats 'n lekker partytjie te hou nie!
Twee spesiale besoekers by die skool krap egter al haar planne deurmekaar ... en gee haar 'n baie oulike verjaardag-idee.
Maar dit lyk of Danika haar bes gaan doen om te sorg dat Minki 'n goor verjaardag het ...