Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
'n Pretdraf? Dit klink na groot pret! Minki kan nie wag om saam met haar twee beste maats deel te neem nie.
Maar Danika gaan ook vir die pretdraf inskryf en sy is van plan om te wen ... selfs al beteken dit sy moet 'n nare poets bak om te sorg dat Minki-hulle nie die wedloop kan klaarmaak nie.
Kort voor lank lyk dit of die pretdraf glad nie meer pret gaan wees nie ...