Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
<p>Olivia se toekoms lyk rooskleurig: Sy is 'n mediese dokter met 'n suksesvolle praktyk en verloof aan 'n predikant met 'n gemeente.<br>Dan kom haar pa skielik tot sterwe en almal verwag sy moet hulle help: haar stiefma, haar stiefbroer en 'n gesondheidskliniek wat oorstroom ... <br>Op haar erfgrond, Koepelplaas, is daar boonop 'n vreemdeling wat volgens haar wederregtelik op die oewer van die rivier uitkamp. Sal Olivia tussen al haar probleme kan leer om tussen plig en ware liefde te onderskei?</p>