Duifeling

ebook

By Lize Albertyn-du Toit

cover image of Duifeling

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Hoe Sara Koordom op Rooiduin in die verre Noord-Kaap aangeland het, is 'n raaisel. Sy het gekom soos die woestynwind – een dag was sy daar, en niemand weet van waar nie. Dis nie lank nie of die hele dorp merk op watter raakvatter Sara is. Maar die bedreiging wat Piet Boskat inhou, roep die spoke van Sara se verlede op. Kan sy vir haar 'n weg ooptrap om the ontsnap aan die gevare van die hede én van die verlede? En terselfdertyd die mense beskerm vir wie sy so lief geword het?
Duifeling