Die ongelooflikste sending

ebook Kies jou eie avontuur

By De Wet Hugo

cover image of Die ongelooflikste sending

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Om 'n kerkkamp saam met sy eks-boelie by te woon is vir Heinrich al erg genoeg – maar noudat Conrad skielik so hoogheilig is dat hy sommer Heinrich se beste vriend probeer steel, is dit net een te veel. Voor Heinrich iets daaraan kan doen, word hy en Conrad saam weggevoer na 'n Bybelse ryk vol wonderwerke en gevaar, en skielik is daar ver belangriker dinge op die spel: hulle lewens. Kan Heinrich en Conrad hulle verskille oorkom en saam die regte keuses maak om weer by die huis te kom? Hierdie kies-jou-eie-avontuurverhaal deur die meesterlike De Wet Hugo vat lesers saam op 'n ongelooflike sending. Die verhaal is gebaseer op verskeie geliefde Bybelverhale.
Die ongelooflikste sending