Tussen Niks En Nerens

ebook The Landrys

By Monika Smith

cover image of Tussen Niks En Nerens

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

In die tweede volume van die Landsbergs, is Nick Landsberg as die nuwe kaptein van die ruimteskip Sofia, weer op die spoor van die ruimterower, Tomas Salvinski. 'n Fratsongeluk stuur die ruimteskip Sofia en haar bemanning terug na die Aarde toe, in die jaar 2020. Om sake te vererger, is die beeldskone, blonde Katryn Verhoef ook aan boord. Nick moet noodgedwonge saam met Katryn werk om 'n nuwe KI en VALS-enjin te vervaardig. Sal die reisigers die struikelblokke te bowe kom, of sal hulle moet agterbly op 'n gedoemde Aarde?

Tussen Niks En Nerens