Om elke dag te cope

ebook

By Maretha Maartens

cover image of Om elke dag te cope

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Elkeen van ons ken dae wanneer ons beangs soos Dawid, opstandig-onbegrypendsoos Job of radeloos soos die profeet Jeremia roep: 'O, Here, het U dan van myvergeet?' Ook Christene kan paniekerig raak wanneer die liggaamlike of emosionelepyn te veel en probleme waarvan selfs ons beste vriende nie weet nie, teswaar raak. Maar, sê Maretha Maartens, hierdie gevoel is tydelik. Ons verdrink nie.Inteendeel: ons lyk al hoe meer soos beelddraers van God. Wat ook al gebeur, onscope, want: C: Ons het vir Christus. Hy is getrou, Hy hoor en reageer op ons noodkrete. O: Die O weerspieël die nulpunt, die O! van ons hulpgeroep. Dit herinner onsaan die tye wat ons in die put was, maar dat God ons weer teruggebring hetna die lig. P: Hoewel ons tye van Paniek, Probleme en Pyn ervaar, het ons 'n Paaslam, 'n Persoon na wie ons met ons probleme kan gaan. E: Ons het God se Ewige beloftes, ons is in 'n Ewige verbond met Hom.Maretha wys ons telkens op die genade en ondenkbare groot krag van die lewendeChristus. Ons kan weet die krag waarin ons cope, nie uit onsself is nie. En omdatons self cope, word dit makliker om diensbaar aan ons medemens te wees.

Om elke dag te cope