
Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Geloofshelde is dikwels mense wat nie beroemd is nie, maar wat 'n verskil in an der se lewens gemaak het—hulle was die held in iemand se verhaal. In Jy maak die verskil deel Max Lucado verhale van mense wat opgetree het volgens hul oor tuigings en 'n stap van geloof—klein of groot—geneem het. Hulle het 'n verskil gemaak in die lewens van mense rondom hulle deur hul: liefde, vriendelikheid, toewyding, meegevoel, hoop, moed, wysheid en vriendskap. Jy maak die verskil sal jou inspireer om te sien dat gewone mense met liefde in hul harte lewens kan verander, en dat die mag om 'n verskil te maak in jou hande lê.