Die Amptelike K53 Slaag jou Leerlinglisensie Maklik

ebook Vir motors, motorfietse en swaarvoertuie

By Clive Gibson

cover image of Die Amptelike K53 Slaag jou Leerlinglisensie Maklik

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Slaag Jou Leerlinglisensie Maklik is die noodsaaklike gids vir enigeen wat vir hul leerlinglisensie voorberei. Die outeurs is professionele afrigters en het hierdie unieke onderrigmetode saamgestel sodat die amptelike toets maklik geslaag kan word. Die gewilde handleiding bly 'n klassieke treffer met 2 miljoen kopieƫ wat tot op hede verkoop is. Verkeersdepartemente regoor die land steun hierdie gids en dit sluit die nuutste inligting oor die toets in. Die teks is in eenvoudige, verstaanbare taal en dit sluit ook meer as 200 eenvoudige volkleur-illustrasies in wat die leerproses maklik maak. Die toets sluit 187 toets-jouself-vrae in wat spesifiek saamgestel is om die leerproses aan te help en jou sal help om jou leerlinglisensie die eerste keer te slaag.

Die Amptelike K53 Slaag jou Leerlinglisensie Maklik