Die 95 stellings van Lilith X

ebook

By Lizette Rabe

cover image of Die 95 stellings van Lilith X

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...
<p>Lilith, die perfekte ma en 'n vrou wat haar kant bring, is moeg. Moeg om haarself te kondisioneer volgens voorskrifte van 500 jaar gelede. Moeg van 'n manlike gekonstrueerde wêreld. Op Internasionale Vrouedag bevry Lilith X haarself. Sy is haar eie protestant, want protesteer gaan sy – teen die subtiele en nie so subtiele vorms van onderdrukking. Sy is haar eie hervormer, want hervorm gaan sy – net haarself, want Lilith wil nie 'n kollektiewe vrouewoede ontketen nie. Sy wil net haarself bevry uit die Ou Testamentiese paradigma wat vroue vanaf die eerste skeppingsverhaal as tweedeklasburgers gekondisioneer en geïndoktrineer het.<br>Lilith begin haar eie nuwe wêreldorde skep. Met skerpsinnigheid en eerlikheid spyker Lizette Rabe Die 95 stellings van Lilith X as't ware aan haar rekenaar vas en skryf haar eie nuwe storie – een waar die vrou nie letterlik in die vertaling tweede gekom en verlore geraak het nie.<br>Die 95 Stellings van Lilith X sal jou dalk ontnugter, maar dit sal jou laat dink. En dít is al wat Lilith van haar medevrouereisigers vra.</p>
Die 95 stellings van Lilith X