Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Riek en Niek neem deel aan die skool se talentkompetisie ... maar Nanja het 'n nare plan!
Die skool hou 'n talentkompetisie ... en die wenner gaan op TV verskyn! Riek en Niek kan nie wag om deel te neem nie. Riek gaan sy HEEL BESTE skaatsplanktoertjies doen terwyl Niek almal SKATER van die lag gaan maak.
Maar Nanja gaan ook deelneem – en sy is vasbeslote om te wen. Daarom maak sy 'n NARE PLAN om seker te maak Riek en Niek staan nie 'n kans nie. Gaan hulle dit regkry om die beoordelaars te beïndruk ... en vir Nanja 'n les te leer?
Hierdie snaakse storie vol seuns-avonture in die klaskamer sal jong lesers se verbeelding aangryp. 'n Moet-lees Afrikaanse kinderboek deur gewilde skrywer Jaco Jacobs, met oulike illustrasies deur Fanie Viljoen.