Minki se skoolkonsert

ebook

By Jaco Jacobs

cover image of Minki se skoolkonsert

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

Minki en haar maats is opgewonde oor die skoolkonsert wat voorlĂȘ. Hulle klas gaan Aspoestertjie opvoer, en dit gaan fantasties wees! Minki en Natalie is seker Lara gaan die hoofrol kry. Sy kan baie goed dans, en boonop is Aspoestertjie haar gunsteling-sprokiesprinses. Hulle kan nie wag om te sien hoe sy in haar droomrok lyk nie! Maar by die oudisie loop dinge onverwags skeef ... Gaan Minki dit regkry om soos 'n regte Goeie Fee haar towerstaffie te swaai en die konsert te red?

Minki se skoolkonsert