Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Athandwa se hart is anders as ander mense s'n. Vir so lank as sy kan onthou, kan sy haar hart hoor sing. Eers maak dit haar 'n bietjie bang. Hoekom is sy anders as ander mense? Maar toe sy haar hart probeer stilmaak, ontdek Atandwa 'n geheim – en 'n baie spesiale liedjie ... een wat Mamma, Gogo en Koko ook ken.
Jy is liefde is 'n liriese verhaal oor hoe liefde en ons uniekhede ons oor generasies heen bind. Die boek is ook beskikbaar in isiZulu, Sepedi en Engels.