Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Library Name | Distance |
---|---|
Loading... |
Welkom by Kop In Die Wolke – Ella se gunstelingwinkel op aarde. 'n Plek vol towerkrag, waar wonderlike dinge met jou kan gebeur. Hier kan jy tweedehandse boeke koop wat ruik na raaisels en avonture en dagdrome (en 'n klein bietjie na sweterige sokkies, as ons nou doodeerlik moet wees). En tussen die rakke wag 'n avontuur wat Ella se hele lewe gaan verander ... as sy dapper genoeg is.
Iemand probeer seker maak dat die boekwinkel finaal sy deure sluit, maar Ella en haar vriende gaan dit nie toelaat nie, nie eens as dit lewensgevaarlik raak nie. En wie weet, dalk kry hulle hulp uit 'n onverwagse oord – alle boekwinkels huisves mos 'n tikkie towerkrag ...