Spikkels en Spatsels uit Bloemfontein se Verlede

ebook

By Hannes Haasbroek

cover image of Spikkels en Spatsels uit Bloemfontein se Verlede

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

Download Libby on the App Store Download Libby on Google Play

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Library Name Distance
Loading...

"Soos sy voorganger Splinters en dorings uit die Rosestad se verlede (SUN MeDIA, 2015), neem hierdie historiese bundel die leser op 'n reis deur die spikkels en spatsels van pyn en vreugde uit Bloemfontein se verlede. Bloemfontein se eerste inwoners het hul reeds in 1846 hier gevestig, maar die stad het eers in 1945 stadstatus gekry. Die stad â€" wat aanvanklik grootliks 'n Engelse eiland in die hart van 'n Afrikanerrepubliek was â€" was só Engels dat selfs 'n besoeker uit Londen destyds verklaar het dat hy hom nêrens anders in Suid-Afrika so gekoester voel as juis in Bloemfontein se Engelse atmosfeer nie. Vanuit hierdie kleurryke verlede het Hannes Haasbroek 'n keur van verhale saamgestel wat die leser sal boei en tot nuwe insigte oor hierdie stad in sentraal Suid-Afrika sal bring. Die verhale in Spikkels en spatsels uit Bloemfontein se verlede, met talle foto's waarvan sommige nog nooit voorheen gepubliseer is nie, word hoofsaaklik kronologies aangebied om 'n aangename en leersame leeservaring te skep.

Spikkels en Spatsels uit Bloemfontein se Verlede